Dankie dat jy Jellyfin vir Android gebruik! Dit word altyd aanbeveel om die nuutste vrygestelde Jellyfin Server te gebruik. Vir meer inligting, sien asseblief ons blog by jellyfin.org, of lees die volledige changelog op GitHub.