Source Code added
Some checks are pending
Repo / Label merge conflict / Triage (push) Waiting to run

This commit is contained in:
Fr4nz D13trich 2026-02-02 14:56:38 +01:00
parent ac679f452a
commit 3f20680501
477 changed files with 25051 additions and 2 deletions

View file

@ -0,0 +1,14 @@
U media, op u voorwaardes.
Die Jellyfin-projek is 'n oopbron, gratis sagtewaremediaserver. Geen fooie, geen dop, geen verborge agenda. Kry ons gratis bediener om al u klank, video, foto's en meer op een plek te versamel.
Om die app te kan gebruik, moet u 'n Jellyfin-bediener laat instel en laat loop. Kom meer te wete op <a href="https://jellyfin.org/" target="_blank"> jellyfin.org </a>.
Met 'n Jellyfin-bediener kan u:
* Kyk regstreekse TV en opnames van u Jellyfin-bediener (ekstra hardeware / dienste benodig)
* Stroom na 'n Chromecast-toestel in u netwerk
* Stroom u media na u Android-toestel
* Kyk na u versameling in 'n gebruiksvriendelike koppelvlak
Dit is die amptelike Jellyfin-metgesel-app vir Android. Dankie dat u Jellyfin gebruik!