Source Code added
Some checks are pending
Repo / Label merge conflict / Triage (push) Waiting to run

This commit is contained in:
Fr4nz D13trich 2026-02-02 14:56:38 +01:00
parent ac679f452a
commit 3f20680501
477 changed files with 25051 additions and 2 deletions

View file

@ -0,0 +1,3 @@
Dankie dat jy Jellyfin vir Android gebruik! Dit word altyd aanbeveel om die nuutste vrygestelde Jellyfin Server te gebruik.
Vir meer inligting, sien asseblief ons blog by jellyfin.org, of lees die volledige changelog op GitHub.

View file

@ -0,0 +1,14 @@
U media, op u voorwaardes.
Die Jellyfin-projek is 'n oopbron, gratis sagtewaremediaserver. Geen fooie, geen dop, geen verborge agenda. Kry ons gratis bediener om al u klank, video, foto's en meer op een plek te versamel.
Om die app te kan gebruik, moet u 'n Jellyfin-bediener laat instel en laat loop. Kom meer te wete op <a href="https://jellyfin.org/" target="_blank"> jellyfin.org </a>.
Met 'n Jellyfin-bediener kan u:
* Kyk regstreekse TV en opnames van u Jellyfin-bediener (ekstra hardeware / dienste benodig)
* Stroom na 'n Chromecast-toestel in u netwerk
* Stroom u media na u Android-toestel
* Kyk na u versameling in 'n gebruiksvriendelike koppelvlak
Dit is die amptelike Jellyfin-metgesel-app vir Android. Dankie dat u Jellyfin gebruik!

View file

@ -0,0 +1 @@
Mobiele kliënt vir Jellyfin, die gratis sagteware media systeem

View file

@ -0,0 +1 @@
Jellyfin - jou media in jou hande!